WIE IS ONS?

Hartediefies Dagsorg is binne Avalon Landgoed, Durbanville, gelee en bied ons die volgende:

  • Vol-en Halfdag sorg vir alle kinders wat binne en buite Avalon woonagtig is

  • Maandag – Vrydag 07:00vm – 05:30nm

  • Oop gedurende skoolvakansies, behalwe Desember en 1 week in Junie/Julie

  • Dagsorg vir kinders 3 maande – 5 jaar oud

  • Toegewyde personeel met toepaslike opleiding en ondervinding, sowel as Eerstehulp

  • Buitemuurse aktiwiteite

  • Taal: Afrikaans en Engels

  • ‘n Gebalanseerde middagete vir voldag kinders

  • Uitstekende Sekuriteit

  • Liefdevolle en sorgsame omgewing met groot buitemuurse speelarea

  • ‘n Holistiese Ontwikkelings-en-Stimuleringsprogram

  • Interessante Temas en Aktiwiteite elke week

  • Hulp met “potty training” van kleintjies

  • Christelike waardes en beginsels

  • Kleiner klassies vir meer individuele aandag

  • Gestruktueerde, maar pretvolle leeromgewing

GALLERY