MISSIE

Ons glo in die holistiese ontwikkeling van n kind, dus die ontwikkeling van elke kind in totaliteit. Ons glo dat kinders leer terwyl hulle speel in n liefdevolle en veilige omgewing waar hulle geborge voel. By ons sal hulle meer as genoeg liefde en aandag kry, hier is hulle n naam en nie net n nommer nie daarom het ons ook kleiner klassies vir meer individuele aandag. Tesame met al die pret en daaglikse aktiwiteite, sal ons hulle help om speel-speel te leer en te ontwikkel. Ons wil vir hulle n veilige tuiste weg van hul huis wees. Ons het n hart vir kinders en n passie vir Jesus.

GALLERY